Sitting Bull

Sitting Bull
Sitting Bull
Sitting Bull ongeveer in 1883

Hunkpapa Lakota-leier

Persoonlike besonderhede
Gebore
Grand-rivier (Suid Dakota)
Handtekening
Lojaliteit Hunkpapa Lakota
Oorloë/Veldslae Slag van Little Bighorn

Sitting Bull (ongeveer 1831 tot 15 Desember 1890; Sittende Bul, Lakota: Tȟatȟáka Íyotake in die Standard Lakota-ortografie ook die bynaam Húŋkešni of “Stadig”) was 'n Hunkpapa Lakota-leier wat sy mense gelei het gedurende jare van weerstand teen die Verenigde State regering beleid teenoor die Indiane. Hy is gedood deur die Indiane polisie agentskap in die Standing Rock Indiaan Reservaat tydens 'n poging om hom te arresteer, in 'n tyd toe owerhede gevrees het dat hy by die Spookdans (Ghost Dance)-beweging sou aansluit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search